Kommunikeer so met ‘n persoon met gehoorverlies

Jou bestuurslisensie het sopas verval en die hele hernuwingsproses lê soos ‘n berg voor jou. Wat ‘n frustrasie! Voeg ‘n gehoorverlies by die uitdaging en ons sien nhele ander prentiie. Jy voltooi al die nodige vorms en begin tou te staan om die vorms...

Die wonderwêreld van gehoor bly ‘n geskenk

Die vermoë om te hoor maak ons “deel” – die bekende aanhaling van Helen Kellar lui dat blindheid ons afsny van dinge en dat gehoor ons afsny van mense. As ouers deel ons drome waar ons kinders inskakel by die horende wêreld – om deel te wees… veronderstel...